Eredienste
Ons familie kom Sondae bymekaar om te hoor wat ons Pa vir ons wil sê, om mekaar te dien, ons gawes te deel, voor teëspoed te staan en saam te bid.
Eredienstye
Kom aanbid saam met ons elke Sondag
Jeuggroepe
Sondae gedurende skoolkwartale
Livestream
Kan jy nie by die erediens wees nie? Kyk saam van die huis af.
Preekargief
Video- en klankopnames van vorige boodskappe
