Ontdek Jou Plek
Herontdek opnuut jou doel en waarde in ons familie. Ons is elkeen uniek gemaak met spesifieke gawes en talente. God se stem hoor ons die beste op die plek waar ons ons gawes en talente aan Hom kan wend.
Toerusting
Vrae wat ons help om ons geloof te laat groei
