Neem Kennis
Ons kennisgewingbord help jou om betrokke te bly by wat in ons familie gebeur. Kom kuier gereeld hier.
Hier sal ons nuutste e-Nuus verskyn sodra dit beskikbaar is. Lees gerus terug oor wat in ons gemeente aan die gang is.
Kerklike aankondigings, uitnodigings en belangrike dinge om te onthou sal hier verskyn.
Dop altyd die kalender dop sodat jy nooit ’n familie-byeenkoms hoef te misloop nie. Sondag eredienste, spesiale dienste en gemeenskapsgeleenthede word hier gelys.
Het jy gewonder watter produkte en dienste deur ander lidmate gelewer word? Hier verskyn inligting van ons lidmate se ondernemings en geleenthede. Ons moet mekaar ondersteun.
Bly ingelig oor die projekte wat ons as gemeente aanpak. Van terrein-onderhoud tot liefdadigheid – ons werk saam.
Ons familie se verjaarsdae word hier bymekaargemaak sodat ons mekaar kan herinner en saam vier.
Wapadrant Gemeente onderneem om lidmate se persoonlike inligting omsigtig en vertroulik te stoor, te verwerk en te hanteer. Ons voldoen aan die hantering van GKSA-Wes-Pretoria inligting volgens die POPI-wetgewing van die Republiek van Suid-Afrika.
